Indien jy op soek is na ‘n dinamiese en betroubare Prokureur, hoef jy nie verder te soek nie. Marius Viljoen Prokureurs is ‘n professionele praktyk met jare se ondervinding. Marius Viljoen het sy B Proc graad in 1995 aan die Universiteit van Pretoria verwerf, en praktiseer hy reeds sedert einde 2001 vir eie rekening.

As praktyk streef ons daarna om dienste op ‘n persoonlike en professionele wyse aan ons kliënte te verskaf. Ons energievolle aanslag en dienslewering maak ons 'n baie dinamiese Prokureurs praktyk in die Centurion area. Besoek ons gerus vandag!

Marius Viljoen Prokureurs, jou antwoord tot regshulp wanneer dit saakmaak.

 

 

Please complete the form below:

Name
Surname
Tel / Cell
Email address
Enquiry